Pure kind

So sit ek en Vroukie vanaand rugby en kyk.

 

“Jissie, Vroukie, die Waratahs het darem ‘n paar jong manne in die span”

 

Vroukie kyk op van die boek wat sy lees. Aan die Windkant.

 

“Ja, kyk net, daai een is vyftien”

 

“Fok Vroukie, dis die heelagter, dis sy nommer. Dink jy nou rerig die vaskopstut is net een jaar oud?”

 

“Die wat?”

 

“Ai Vroukie, jy weet seker ook nie hoe die onkant reël werk nie”

 

“Die wat?”

 

Ai Vroukie. Dankie dat jy saam met my kyk.

Advertisements

20 thoughts on “Pure kind”

  1. Al aan die een kant, maar darem! Ek gaat weer Maandag onder die mes, die keer vir ‘n veloorplanting. Fokken spinnefok.

  2. Is daai boek van jou se skuld!!(Lekker gelees, ek het nie geweet die vrou has come to home in die Afrikaanse literatuur nie!)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s