Ek wou gisteraand foto’s plaas, maar kry toe g’n Browse opsie op die Insert Image venstertjie nie. Nou wou ek ‘n langerige inskrywing plaas wat ek eers op Word saamgestel het. As ek klik op copy maak die rekenaar so boeingk! soos ‘n traditional dancer se drom.
Is daar ‘n skroef los êrens?
Dankie, ek probeer weer!
Dit ook, en toe verdwyn die inskrywing!
reboot.