Aardklop

Gister na ‘n besoek aan Aardklop maak ons ‘n draai by Ziggy se CD shop in Potch. Toe leer ek iets–as ek weer ‘n CD koop, koop ek Jurie Els, The Best Of. Dan weet ek ek koop kak. Ek vind dit nie eers uit op pad huis toe nie. 

Advertisements

19 thoughts on “Aardklop”

  1. ek het my ook nou die dag so lekker misgis en ‘n klomp geld betaal vir robbies.Daar vergeet ek toe sowaar van die 1e – ou kop op die lyf – steeds baie geluk.

  2. Dankie vir die waarheid, Lewies.Ek giggel vir Jurie Els – hoe kry die man kos op sy bord? Is daar rerig mense wat sy goed koop?Kan nie wees nie!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s