Twee okkupeerders van Oupa Lewies se kamers van die hart

Mira en Liam op die mouterbaaiks wat hulle so hel-uit ry

Howzit Oupa! Lekka innie Kaap ek sê! Niemand tjaaf my gal nie en ek is almal se pel! Cool!

(My ma kom al mooi reg om my hare te sny. Sy sê volgende keer vat sy die skêr en nie die fukken mes nie!)

12 thoughts on “Twee okkupeerders van Oupa Lewies se kamers van die hart”

  1. Dink dit was John Vorster wat gesê het “Grandchildren is God’s gift to an old man…”Jy is gelukkig!:-)

  2. Skies ma ekke wil nie lag vir daai kuifie nie – heheh – dit laat my so treug dink aan my meisiekind wat haar eie hare versnipper het.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s