Klink of my fokken buurman ‘n paar dinamietstokke by die myn gesteel het. Die honde is angsbevange. Ek wens ek kon ‘n bom cracker in sy hol opdruk, die bliksem.
Klink of my fokken buurman ‘n paar dinamietstokke by die myn gesteel het. Die honde is angsbevange. Ek wens ek kon ‘n bom cracker in sy hol opdruk, die bliksem.
Ek raak net so die bliksem in vir die rusverstoorders wat my diere ontsenu.
Genade tog!hier is dit doodstil, dood, dood, doodstil.
jirder lewies, plaas ek het jou consult oor die trosse druiwe in my hol
Nou moet ons ernstig bid vir reen
Lykmy my kat is bomproof…sy le hier met die pootjie so oor die ogies en dut en verroer nie eens ‘n snorbaard as die bomkrekkers afgaan nie.