… sê ekvir Vroukie. Nou gaat ek die buurman bliksem! Ek wag al lankal vir so ‘n geleentheid, ek het immers in Standerd Sewe ‘n boek oor Karate gelees; “The way of the open hand” deur Sensei Baja Dan Hashimoto Oshkosh. Dis net een Oi Zukie, (in sy Oi) een Kawamuru (in sy mur) en een Trakimunti (in sy munti) en die krekkers is verby. En wat maak Vroukie toe? Van alle ding sit sy Elvis se Love me tender in die CD speler, en daar is ek door liefde oorwonne. Vroulike lis. Blerrie buurman kan bly wees, die bliksem!
Amor vincit omnia!
Heppie heppie!
en hier wou ek sê Gamurom! maar dis beter so, netnou kry iemand seer.Heppie ook vir jou.
Vrouens is wonderlik! Happy happy!
Heppie heppie!Mag jy in 2011 dikwels door liefde oorwonne wees en2011 onthou as die jaar van blessings.
Daai Oshkosh ou – was hy gebou soos ‘n Mack?:-)
Ek sal jou nie daarvan weerhou om mý buurman te kom bliksem nie …ff&$$%@*$#%$#rr
Goeie begin Lewies, baie goeie begin, mag dit so aanhou!
:-)Make love, not war…
So ver so heppie, Rosiedoring!
Slim gesê, Eavan!
Is dit XXX, Maankind? Vir jou ook !
Eish Isak, die kroon van die Skepping!(Ja wel, soms die kruis ook!)
Dis waaroor dit gaan, Blasie!
Soms moet mens jou eie happiness maak Therina!
Hy was ‘n lorrie, Henry, ‘n fokken groot lorrie!
Ek kan jou die aanwysings e-mail, Vuurklip!
Meen jy nou ek moet my afspraak by die psfi…, die pissie… die sielkundige kanselleer Murphy?
Shucks Monica, daar is nog 364 dae oor, sal ek dit kan hou!?
Goeie raad Thomas, of te wel “If you can’t fight them fuck them”!