Mijn liewe Vroukie

Opgedragen aan mijn allerenigste, mijn eige Vroukie 


Mijn liewe Vroukie, ek is zo blij jy is die oukie

wat myn van heel boven ben gegeef

ganz mijn leven hier beneden saam te leef

ek lief jou altyd so veel en so baija

totlat ons eendag hiervandaan moet tsamaia

en zamen op een pienke wolkiekie

die ingelharpiekies laat tjie tjie tjie!

mijn liefste lewensmater als ik jou gedenk

word de goorste dag een fraai geskenk!

28 thoughts on “Mijn liewe Vroukie”

  1. Ag hoe roer my hart se snare, ek wil ook weer ‘n man he wat vir my gedigte skryf! Dit was besonders! Dankie jy laat ‘n meisie glo…..

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s