Sies Lewies!

Vanoggend gaan ek en Vroukie Fruit and Veg toe. Die mens kan nie van brood alleen lewe nie. Die kassiere is ‘n mooi jong Boeremeisie. Toe dit my beurt is om geholpe te raak val sy met  ‘n bekoorlike gilletjie so half van haar sitplek. “Wat nou? Is jy ok?” vra ek besorg. “Ja Oom, dis net my boks wat gebreek het.” Jinne, wil ek sê, jy kan bly wees jy sit nie op ‘n doos nie, dan was hy nou middelen deur. Maar ek sê dit nie. Ek sê liewer: “Ai, amper ‘n injury on duty” 

Advertisements

35 thoughts on “Sies Lewies!”

  1. Gousie – hier is miskommunikasie – daar was ‘n trol advertensie op Lewies se blog, en dis waarvan ons hier praat.Nie waarvan jy dink nie – Skaam jou!:-)

  2. Vir seker. Maar intussen hou ek by wat ek glo is die beskaafde manier van verskil. Jissie, ons kan darem nie almal “wow” en “sjoe” as kommentaar nie!Lekker week vir jou.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s