By gebrek aan woorde

…plaas ek fotos van Liam, die tweede manlike nasaat van Lewies

Hier op sy anner oupa se plaas, sy pa en sus Mira in die agtergrond

Kinderarbeid!

Maar ek sê vir sy pa, so teen dertien, veertien jaar verdamp daai begeerte om gras te sny soos mis voor die oggendson.

Ons maak planne om Kaapwaarts te gaan kuier vroeg volgende maand. Reeds is hier ‘n harlaboerla van presentjies koop en pakaas maak, lyk kompleet of ons op die Trek gaan.

31 thoughts on “By gebrek aan woorde”

  1. Klein Twak sĆŖ watwou 23 jaar, julle moet maar ligloop – hy ken die Paul Kruger move – Trou met hulle as hulle twaalf is!Pragtige nageslag Oom Lewies!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s