Die trane die rol oor jou Bokkie..

…maar ek was dit te wagte. En jou uitsig gaan nie verander nie Bokkie, jy gaan jou gat nog ‘n paar keer sien.

Advertisements

32 thoughts on “Die trane die rol oor jou Bokkie..”

  1. Met die hanteerwerk en strategielose gerond trippel moes hulle eintlik op die veld langsaan gaan wei het.

  2. Nou wonder ek–wat kan mens verwag as jou skrumskakel vanf oorsee ingevoer word en glad nie meer met die span saamspeel nie!

  3. Verloor is nie ‘n lekker gevoelente nie, Darwinia. Miskien moet ons maar nou besef ons is nie die beste nie.

  4. ja Lewies. Nou sal ons sien of ons ware ondersteuners is. Soos John Robbie gese het halfpad deur n Ierland game op Landsdown Road: “Win, lose or draw, tonight there will be a hallava party in Dublin”.

  5. Ek onthou daai een–Mike Campbell Lamberton se Leeus (dink dit was die naam) toe Gerrie Sonnekus, agsteman van die Vrystaat, as skrumskakel gekies is. Ai, wat ‘n gemors, Die Leeus is terug as oorwinnaars, g’n game afgestaan nie! (Onthou jy vir Dawie (heelagter) en Jackie Snyman (losskakel)?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s