Huismoles in die fles October 24, 2011 Lewies Mymer 25 Comments Dis jou skuld, Bacchus Dat ek vandag in die kak is. Share this:TwitterFacebookLike this:Like Loading... Related
Nee, niemand word gedwing om met Bachhus te deel nie.
Ooops…..
ten minste sleep dit jou na die veilige hawe van jou blog en hoor mens van jou!Sterkte
Jy in die kak, Lewies . Kan nie wees nie.
:-)!!
Bieg! Vertel!
Rooi, of wit, of growwe bruin brood, of dalk meer gekonsentreerd?
Dis nie babbelas nie, ek het groot kak met Vroukie gemaak.
net so. Maar die bliksem bekruip mens.
Ligte mistykie!
Bedoel jy nou Cheers! soos in Cheers!? sadis!
More kan net beter wees.
Ai Therina, dalk nooit weer nie!
When days are dark, friends are few, maar die blogs is darem ‘n veilige hawe vir my!
Kniediep, Bruggie, kniediep.
Hi Thomas!
Ek kan net sê ek het my stem verhef teenoor Vroukie, ek was lelik met haar.
Daai rooi ene.
Ai ou Flenters, dat ‘n man van my jare nou moet struikel oor daai Little Brown Jug!
“1 2 3 4 5 6 …Boy van die suburbsgaan kuier vanaand.”
🙂
hehehehe …..djou beurt!
Hierie boy van die suburbs het kak gemaak.
beurt gesluit!
Tjek my blog!