Die meedoënlose waarheid, in your face Lewies!

 

“Oupa?”

“Ja Mia, wassit Bokkie?”

“Oupa, hoekom is jou kop so snaaks?”

“Nee jong, ek weet nie, wat bedoel jy, hoe lyk my kop snaaks?”

“So, so …snaaks Oupa”

“Hoe lyk my kop ?”

“Soos polony, Oupa”

 

Net more gaan ek navraag doen by AVBOB oor daai special op tweedehanse pruike.

22 thoughts on “Die meedoënlose waarheid, in your face Lewies!”

  1. Soek jy by jou AVBOB pruik inspirasie vir diespookstoriekompetisie ? Hair raising , what !Plaas n kleurfoto van die poloniekop man.

  2. Ai Maryke, dis jare se roekelose blootstelling aan die son en ons plaaslike dermatoloog se behandeling van die sonskade, bevriesing met vloeibare stikstof. Die letsels sit vir altyd.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s