Die noodlot troffe Lewies

O wrede noodlot, o bittere teleurstelling, die bottel wyn, pront en paraat in die grocery kas, is toe ‘n wynbottel.

O wee! O wee!

Ek sal my linker elmboog gee

Vir ‘n glas of twee!

29 thoughts on “Die noodlot troffe Lewies”

  1. Met ‘n botteltjie JC le RouxEn ‘n nooi wat sê: Kom nou bed toe – Se ek: Dankie, maar néé – Want na ‘n glasie of twee,Word ek vaak, en my ogies val toe! vuurklip

  2. hier is die kas ook leeg. :-(My lot is om met ‘n geheelonthouer getroud te wees, en om so alleen te sit en teug aan die voggies is maar vervelig.

  3. Aan die eenkant voel ek jou pyn – aan die anderkant dink ek “Suffer Bliksem” – dis nou die 22e dag in Feb, die maand wat ek nie drink nie…:-)

  4. As jy die kas aanvul en jy ‘n rooietjie geniet probeer dan gerus Van Loveren se African Java. mmmmm………….

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s