Disselboom

Na aanleiding van die geselsery daar by Henry oor tattoes vertel ek die enetjie…

Die ou oom land in die hospitaal en die nurs moet daar suidwaarts aan hom was en werk. Sy sien op een van sy onderdele die woorde “Oom se oom” getatoeër en vra hom uit daarna. “Nee, Nursie”,  verduidelik hy, “in my jong jare het daar gestaan “Wakkerstroom se disselboom!”

Advertisements

30 thoughts on “Disselboom”

  1. Haha ek wou dit nou die ander dag vir iemand vertel toe kon ek dit nie meer so mooi onthou nie, was die oom nie van Potchefstroom nie 😉

  2. Ek het dit ook as “Klopdisselboom van Potchefstroom”. 🙂 Dis soos die tante se tattoe waarin die goudvissie in ‘n walvis verander het.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s