Die wysheid van Anna de Freitas

“Lewies”.

“Yes, Anna, what you want to tell me?”

 

Die kafeebaas van New Madeira Neserhof Supermarket vou eers die vyf aartappels toe in die groen macramé doek en kyk dan weer na my.

 

“You are a loser” sê sy feitelik.

 

“What you mean, I am a loser?” antwoord ek ietwat verontreg.

“I been tellink you fiefty two times every year you are not a winner, that makes you a loser.”

 

“True Anna. Only the potatsh today.”

 

“Bom dias Lewies. See you next Saturday”

 

“Bom dias Anna”

 

Tentosh peppermentosh Anna.

 

14 thoughts on “Die wysheid van Anna de Freitas”

  1. Wel, mens gaan nooit iets gavang kry as jou lyn nie in die water is nie!Ek gee gelukkig nie vir die visse kos nie..:D

  2. Ek voer die helsims, vang so af en toe ‘n kleintjie, daar was darem een keer ‘n groterige enetjie, 1 400kg.

  3. Jy en Hartman sal lekker saam kan chat oor die visvangery. Hy het al 100 d kg gevang. Maar daai was destyds en die put was leeg…:D

  4. hahaha Lewies – ek is nie ‘n goeie loser nie, so ek trek maar die vislyn in en soek ‘n ander soort dam waar die visse moet byt as die hoek sak!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s