‘n Slaaptydstorie vir grootmense

Sommer ‘n skunnige storie:

Jonas moet ‘n sloot grawe maar hy staan so diep ingedagte en tuur die verte in. Die boer vra vir hom: “Jonas, en as jy nou so staan en die verte inkyk?”

“Ek denk, Oubaas”

“Nou wat dink jy?’

“Ek denk by die hoenner”

“Die hoender?”

“Ewêê Oubaas. Ek denk by die hoenner”

“Nou hoe so. Jonas? Hoe dink jy so aan die hoender?’

“Ek denk die hoenner hy eet die pit, hy drenk die water, hy kak maar hy pês nie”

Fluit-fluit!

Advertisements

13 thoughts on “‘n Slaaptydstorie vir grootmense”

  1. Die skunnige skindery van die skinderaars darem (Boerneef – oor Jan Klaas se egte eikehoutplanke)Ai, sal die gediggie moet gaan opsoek.Darem dink Jonas!:D

  2. Daar’s ‘n hoender wat ‘n eier nie kan lê … En pês kan hy ôk nie. Sâd storie die. Dalk ‘n ouerige hoender met prostaat probleem?

  3. Hoenderstorie: Hy was ‘n regte kapokhaantjie. Al wat ‘n hennetjie op die werf was, het dit geweet. Eendag sit hy weer ‘n hennetjie agterna, maar sy nael so wat sy kan: om die plaashuis, die stalle en die waenhuis en al wat voorbly, is sy. Toe die haantjie haar weer ‘n slag by die kombuisstoep verbyjaag, steek hy skielik vas en begin pik, pik aan ‘n klomp mieliepitte wat daar lê.Dis toe dat die boer wat op die stoep gestaan en die petalje aanskou het, vir hom sê: “Jy stop nou vir kos. Maar in my lewe was ek nog nooit so honger nie.”:-)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s