Mira en Liam het so pas by Oupa Lewies en Ouma Vroukie gekuier

Aag man, dis lekker by Oupa Lewies!!

Jis Boetie, hierie een keer stem ek met jou saam!!

Dit sal seker die laaste keer wees dat die twee oukies hier kuier, as ons beplanning reg loop is ons Kersfees in Hermanus, 1 000 km nader aan daai twee inwoners van Oupa Lewies se kamers van die hart, en hul niggies in Stanford, ‘n klipgooi van Hermanus af.

29 thoughts on “Mira en Liam het so pas by Oupa Lewies en Ouma Vroukie gekuier”

  1. Ag, Lewies!Hulle is so oulik.Ons gaan hoeka 15 Des op Stanford familie se troue vier. Lekker kuier met die kleintjies.

  2. nou moet ek wonner, hoeveel van Lewies se gene, soos in geaartheid, is in die kinners ….? ek hoop 3.7 ton per vk’duim. moooooi man. ek het juis gisteraand oor jou geskinner by ‘n kerrie aand daar ver oos van london, met vikkin baie wyn en tequila….. oor daai eerste avatar van jou, die dae karakter vaan karakter, en eksentrieke siele nog litnet bewandel het …….

  3. Ons is nou al weke lank besig om uit te gooi, maar dis so sagkens en teer, die groot uitgooi kom nog.

  4. En eintlik was daai avatar so onskuldig, na ‘n harde sessie in die tuin het ek gaan hande was en poot uit op die pot gaan sit.

  5. Sy sê juis sy is ‘n dokkertjie. Haar ja is haar ja en haar nee is haar nee, soms gepaard met ‘n lekker skreesessie!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s