Dis heerlike lente!!

Kom nou maters, almal tesaam!!

Uh-een , en uh -twee en ‘n uh-drie!!

Dis jeerlike lente, die winter’s verby

weer suffer ons van hooikoors

Pa, Ma ek en jy!

Holladriehoeha, holladriehuhuh huggehuggehug!!

Dis jeerlike lente, die winter’s verby

Weer vreet die muskiete

Vir jou en vir my

Holladriehoeha, holladriehuhuh huggehuggehug!!

Dis jeerlike lente, die winter’s verby

Weer mars die miere

In lange ry op ry!

Holladriehoeha, holladriehuhuh huggehuggehug!!

Dis jeerlike lente, die winter’s verby

Weer byt die vlooie

Vir Wagter en my!

Holladriehoeha, holladriehuhuh huggehuggehug!!

Advertisements

32 thoughts on “Dis heerlike lente!!”

  1. Elke jaar die tyd kry ek die vermoede dat ek afgeloer word terwyl ek stort. Almal sê heeltyd vir my “Heerlike lengte” of “mooi lengte” of “pragtige lengte”… Ek kry skoon skaam!

  2. die Kaap is nog koud en die eerste kokkerotjie het nogtans ook al sy kop hier uitgesteek. Wou hy by my weet hoekom jy hom nie ook besing nie

  3. ugge, ugge ugge,het stikt hier van de muggeiege, ege, iege,het stikt hier van de vliegeije, ije ije,het stikt hier …jawell ens., ens., ens.

  4. Lewies,ek het nou gekraai van die lag!Dankie man.Dis darem goed dat jy so deur die slymbolle jou sin vir humor behou het!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s