Pasella

Vroukie het verlede jaar ‘n toekenning by haar werk gekry waarvan die prys ‘n naweek vir twee in ‘n grand hotel is. Ten spyte van al my dinge nooi sy my saam.  Dus vertrek ons more Umhlanga toe, all expenses paid, behalwe die een ekstra nag wat ons daar oorbly. Soos my jet set vrinde sê: More klim ons op die highway Lanseria toe en dan vlieg ons in.  Sondag vlieg ons weer uit. Lekker vooruitsig!

30 thoughts on “Pasella”

  1. Baie geluk aan vroutjie, maar dan moet sy ook spesiaal wees as sy jou in toom kan hou. Geniet dit maar pas tog daai swak borsie op dat jy nie siek terugkom nie!

  2. Ek gaan uitkyk vir julle. Ek en Wyseman gaan vir die week Cabana Beach toe. Hoop julle geniet dit baie, maar iemand sê daar word reën voorspel vir die naweek 😦

  3. Kyk nou net, ons was aand in die Sands, om die naweek bietjie te rek, ons kon lekker ‘n skemerdrienk saam geniet het!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s