‘n Ou koei

En daar kom die bromkatjies weer, nou vir die vyfde keer sedert dit in vroeg Junie kop uitgesteek het. Ek is nou moedeloos, dis die een reeks anti-biotika op die ander, x strale, die keer selfs so ‘n pompiekie, pomp hom twee keer per dag. Laat my dink aan my honeymoon. 

Ok, ek gaan nou eers pomp.

11 thoughts on “‘n Ou koei”

  1. Die skok wat jy op jou jetsetternaweek gehad het,het jou seker weer vatbaar gemaak vir die bromkaakies.Ai,sterkte man!

  2. Net gou ‘n info stukkie oor die blogs. Vandag en môre is al dae wat oor is voordat volgens hulle die groot skuif gaan plaas vind op die 19de Okt (so ons moet ‘n marathon blogsessie nou hou).So as jy die afgelope 6 maande nie iets geblog het nie…gaan post sommer gou iets. Of as jy van bloggers weet wat nie die afgelope tyd gepost het nie…laat hulle weet sodat hul ook op hoogte is van die blog situasie.Hier onder is die link na Dopper Naomi se post oor die gebeure ivm die blogs http://blogs.litnet.co.za/dopperjoris/baie-belangrik-gaan-jou-blog-saam-skuif-en-wat-kan-jy-verloor-16-Oct-2012Tot laterZeppie

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s