Wedergebore

The boy stood on the burning deck

Sy gat is aan die brand

Ek is so bly ek het dit gemaak

Hier na die Anderkant.

Lyk my my verhuising het redelik goe dafgeloop, aanvanklik het ek gedink ek het al my inskrywings verloor, maar as ek Google kom ek tog by Lewies mymer uit. Ek het weer geregistreer en ‘n nuwe avatar gekies, ‘n dolos beentjie. Toordokters gooi die dolosse en dan gebeur dinge, so hoop ek die dolos aktiveer die skryflus.

 

Advertisements

17 thoughts on “Wedergebore”

      1. Jy kan maar daar by my kom inloer, kliek net op die link na my naam. Ek het probee rinteken op jou blog, maar die funksie wil nog nie so lekker werk nie, sal later weer probeer.

  1. @Lewies Mymer So sukkel-sukkel gaan ons daar kom.
    Gaan kyk op Tina se blog hoe om kommentare reg te antwoord….ek het sopas geleer.

  2. Dagsê lewies,
    my tannie het altyd dolossies in haar klavier gehad en ek weet nie hoekom nie, en dis nou al jare te laat om te vra.

  3. Hi Zeppie, ek was besig met ander dinge, lees my nuutste inskrywing. Ek het darem jou raad gereeld gelees,en dis bemoedigend om te weet dat daar tussen ons klomp een ou is wat clued up is!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s