Skaduwees March 17, 2014 Lewies Mymer 17 Comments Ek en Mia. Skaduwee-uitdaging. @tina10 Share this:TwitterFacebookLike this:Like Loading... Related
Lewies die wilde woeste weste gunslinger en sy sidekick, oftewel so lyk die skaduwee tabloo vir my đ Reply
Kyk net hoe mooi! Dankie Lewies!
Elke foto wat ek geplaas kry is vir my ‘n persoonlike oorwitriomf!!
@tina10 Ek moet net die pieng-ding onthou!
Jy kom baie mooi reg!
Klop-klop …
@vuurklip Wie’s daar?
Mia
Lewies die wilde woeste weste gunslinger en sy sidekick, oftewel so lyk die skaduwee tabloo vir my đ
@ladygodiva High noon!!
wie “sien” ons?
Dis die uwe en Mia, die jongste van die Stanford 2.
wonderbaar
@exionperfexi Daar is iets in die interaksie tussen oud en jonk
lyk of die skaduwees regop staan inplaas van lĂŞ soos gewoonlik đ
@monicahaddad Pure laatmiddag trompe l’oeil
Oulik Lewies!
@perdebytjie Dankie!