Uitdaging Vrugte April 8, 2014 Lewies Mymer 6 Comments Nou ja, ‘n pampoen is nou wel nie ‘n vrug nie maar hier is my bydrae. Share this:TwitterFacebookLike this:Like Loading... Related
Heel interessant Lewies.Lyk my die captcha het sy g…pampoen gesien! 😆
hehehehe jy het my behoorlik laat wonder Interessante foto
Interessante hoek.
Ek het nou behoorlik my pampoenbril opgehad toe ek die “vrug” probeer itendifiseer het.
Nou is ek lus vir pampoenkoekies
Tegnies is ‘n pampoen ‘n vrug.