Kleinkinders se dinge June 22, 2014 Lewies Mymer 7 Comments Klein Liam sit alles in om daai ballon op te blaas. Share this:TwitterFacebookLike this:Like Loading... Related
Anee a … Oupa moet mos die blaaswerk doen!
Nee jong, my longe het nie daai kapasiteit nie!
Chicken!
Die outjie se oƫ kyk eintlik skeel!
Pure konsentrasie!
Kostelik!
Wakker mannetjie daai!