‘n Mooi dag

DSCN5582

Ek het hierdie foto vroeër vandag langs die kuspaadjie hier in Hermanus geneem. Dis ‘n prima dag, maar swaar reën word vir Donderdag voorspel. Intussen geniet ek die blaaskans.

 

11 thoughts on “‘n Mooi dag”

  1. Dis pragtig. My vriendin bly in Kaapstad en was gister vir die eerste keer op Robben Eiland. Sy se dit was ‘n pragtige dag.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s