Die invloedryke Lewies

Hoor ek nou die dag oor die nuus ek is skaars weg uit Noord-Wes of ‘n ondersoek na die administrasie van plaaslike regering bring aan die lig dat Noord – Wes die swakste vaar van alle munisipaliteite in SA,  en ek het skaars hier in Hermanus te lande gekom of die Wes-Kaap word aangewys as die provinsie waar die munisipaliteite die beste presteer. Wys jou nou net!

19 thoughts on “Die invloedryke Lewies”

      1. Jip teen betaling vir geen werk…gister sewe mense getel wat die afloopdrein in ons straat skoonmaak.Drie was besig op selfone ,twee het geleun op grawe en twee het op die naat van hul rue gele en kyk na die blou lug!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s