1 Oktober 1949

1 Oktober 2014

“Ok , julle ko lat ons sing. Julle daar agter moet asseblief aandag gee, hierdie is ‘n grênd okkasie. Moetie dit opfokkie!”

Pieerrrt!! Paarrrttt! Poerrttt!!

“Nee wag, wag, die fluitjies kom eers in as ons klaar gesing het. Kom ons probeer weer. Almal tesaam uh een, en uh twee en uh drie!! “

“Veels geluhuk liewe Lewiehies oohoorlat jy verjaaar

Maggie Heere jou seehen en nog baie jarre spaar!!

Hiep hiep hoera!!”

En vyf en sestig piepe!!

Pieerrt!! Paarrrttt! Poerrttt!!

Advertisements

27 thoughts on “1 Oktober 1949”

  1. Veels geluk Lewies..jy is bevoorreg om soveel piepe te kry!Ek hoop Vroukie bederf jou met ‘n twienkel in haar oog. 😆

  2. Vreugde en humor is my spesiale wense vir jou .. hier sing ons van my oorle ma se tyd al vir mekaar Laat Heer die seën op jou daal/ ek sing maar lustig hierdiekant.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s