Ketieng ketanggg!! Ketieng ketonggg!!
Beier die klokke om en om
Kom bruilofsgaste kom!
Op hierdie dag in drie en sewentig
Sweer ek en Vroukie trou vir ewig
Geseënd en gespaar
Vir twee en veertig jaar
Gelukkig by mekaar.
Ketieng ketanggg!! Ketieng ketonggg!!
Beier die klokke om en om
Kom bruilofsgaste kom!
Op hierdie dag in drie en sewentig
Sweer ek en Vroukie trou vir ewig
Geseënd en gespaar
Vir twee en veertig jaar
Gelukkig by mekaar.