Vir botter of vir wors

Ketieng ketanggg!! Ketieng ketonggg!!

Beier die klokke om en om

Kom bruilofsgaste kom!

Op hierdie dag in drie en sewentig

Sweer ek en Vroukie trou vir ewig

Geseënd en gespaar

Vir twee en veertig jaar

Gelukkig by mekaar.

24 thoughts on “Vir botter of vir wors”

  1. Ek is bietjie laat met my gelukwensing

    Maar geluk Lewies en Mev Lewies
    Mag daar nog 42 jaar saam wees

    Hip Hip Hoera

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s