Toe ek haar vra
Toe se sy ja
“Maar vra vir ma”
Ek vra
vir ma
en ma se ja
“Maar vra vir pa”
Ek vra
vir pa
pa se uhm en pa se aa
maar dan, hoera
se pa ook ja!
Die lawwe rympie het ek vantevore geblog, maar ek blog dit weer om saam te speel met Scrapydtwo se Toeka Tokkel 20, Ouers vra.
Lekker man. Is presies hoe dit gaan! Vra vir Pa, vra vir ma! Dankie vir deelneem aan Toeka-Tokkel
Lekker om deel van die pret te wees!
Ek dink sommige manne se moed sou hulle al laaankal begewe het as hulle so oor en weer moes ouers vra. 😉
Daar is beslis n wye verskydenheid van ondervindings wat opduik!
Sommer so ‘n lekker een-twee-drie storie – ek hou daarvan. Ek sien kort kort praat iemand van Scrapydo se speletjies maar soos ‘n kind wat laat by die paartie aankom moet sy nog agterkom hoe die speletjies werk.
Is ok maar my eerste deelame, ek dink dit kan mens dalk aanmoedig om gereeld te waffle!
hehehehe… welgedaan