Muse vermis in aksie

So teem ek die hele tyd oor my snoep muse wat haar fraai aanskyn van my weggekeer het , net so, asof daar nooit iets tussen ons was nie. Femina varium et semper mutabile est! O woman! Fickle and ever changing creature! Toe slaat dit my soos ‘n nat toiingkies mop tussen die oge: Sy is in menopause! Ok maar vrou, né! And along came Jones!! met ‘n botteltjie HRT in die bladsak. Lay on McDuff! and damned be him who first calls “Hold! Enough!” By my muse sal ek staan in haar uur van nood, totdat die androgeen inskop (Wat is daai goed tog nou weer?) Intussen sal ek voortgaan om hier op die blogs te pleeg, kom hel of hoogwater, in die vaste vertroue dat ek nie die lesers van my blog sal irriteer met soetlike wrongels nie. Wederom, tot later!

Advertisements

10 thoughts on “Muse vermis in aksie”

  1. hehehehe… dis nou die beste verskoning wat ek ooit van ‘n man gehoor het. Jy klink net soos die verdomde Adam in die Paradys! Waarom het jy ‘n vrou nodig om te blog en dan nog ‘n spul verskoningsterwyl ons stomme lesers rykhalsend (sp?) sit en wag vir jou en andere om uit julle blokke te kom !

  2. So ek hou van jou nuwe trant, ‘n rapper. Jy is ons alweer ver voor, doet so voort, maar onthou rap volg vinnig opmekaar 😉

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s