Wat nou Karlien?

Karlien van Jaarsveld se nou die dag sy is so gefrustreerd met Huisgenoot sy kan ‘n eier in haar hol kook. Nou wonder ek, wat maak sy met daai gekookte eier?

35 thoughts on “Wat nou Karlien?”

  1. Nee wat hulle het haar al so baie publisiteit gegee … inhaligheid is nie ‘n goeie eienskap nie Die hoë bome moet ook maar bietjie uithou en bekhou… nie dat ek weet waaroor sy vies is nie

  2. Selwers lees ek dit ook nie. Sy het dit getwiet en daar was kommentaar in die koerante daaroor. Ek loer ook in HG as die geleentheid daar is, is darem lekker om so nou en dan bietjie kommin te wees!

  3. HAHAHA!!! Sommige celebs is ‘n snaakse spesie. Troues en baba’s word op voorblaaie mee gespog, maar as daar geskei word moet die media asb hulle privaatheid respekteer. Huh???

  4. Julle weet mos, ënige publisiteit is goeie publisiteit. As jou nie dekking gee nie, dan maak jy maar jou eie publisiteit deur gal te braak. 😉

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s