‘n Dooie taal sorg vir ‘n smile
Ek het van Woensdag tot Vrydag deurgebring in Christiana, by die voormalige Rob Ferreira – oord, deesdae een van die Protea hotelle. Luuks en lekker verblyf, ver bo my finansiële vuurherd, maar goedgunstiglik geborg deur die Noord – Wes Provinisale Administrasie wat daar ‘n sg Stakeholders’ Workshop aangebied het. Heel aangenaam so op die vooraand … Continue reading ‘n Dooie taal sorg vir ‘n smile