About

Lewies Mymer

Bio: Emeritus bibliotekaris, afgetredene in Hermanus. Otium mare!

View complete profile

 

6 thoughts on “About”

  1. Hi Lewies, baie dankie vir die “follow” van “mariekiesinne”. Het besluit om my blogs een te maak, Kom maak ‘n draai by http://mariekie.wordpress.com
    Gaan nou maar die afrikaans en engels laat skouer skuur. Ons feitlik bure, woon hier in die Overberg. Groete Mariekie

  2. Hallo Elsabe, weet nie of jy dit agtergekom het nie, maar my in die lewe persona is Louis Botha, ex NG Klerksdorp Suid. Ek is nie meer bedrywig op WordPress nie, ek plaas my skryfsels op Facebook, dit het meer blootstelling daar. As jy, as predikantsvrou, nie terugdeins vir kruie in die taalpot nie, aanvaar ek graag ‘n vriendskapsversoek van jou. Groete vir Anthonie.

Leave a comment

This WordPress.com site is the bee's knees