Die noodlot troffe Lewies February 22, 2012 Lewies Mymer 29 Comments O wrede noodlot, o bittere teleurstelling, die bottel wyn, pront en paraat in die grocery kas, is toe ‘n wynbottel. O wee! O wee! Ek sal my linker elmboog gee Vir ‘n glas of twee!