So moet mens mos TV kyk January 16, 2014 Lewies Mymer 7 Comments Na ‘n helske gesukkel kry ek weer ‘n foto geplaas, die een is van Liam, wat ontspan voor die TV. Share this:TwitterFacebookLike Loading... Related
Ja-nee 😀
Mmmmmm dis nogal ‘n gawe plan … sal dit moet probeer
My jongste staan/le baie maal op haar kop en tv kyk
😀 Hoe sien hy die tv as hy so le?
“Ontspan”?!
Ja so kan mens tv sommer sonner ‘n tv kyk!
🙂
die foto is seker tydens ‘n vervelige ‘ad break’ geneem ? 🙂