Ossies teen die Bulle

2005, wonderjaar, annus mirabilis, toe een Os 15 Bulle op hul moer gespeel het. Gaan Os se Ossies dit weer doen? Die wind waai effe wes, hulle speel immers teen die Springbokke, maar hulle kan. Die Cheetahspan is soos ‘n gebruikte kondoom, jy mors nie met hom nie. Ek, vir een, staan agter die Cheetahs, wen of verloor. Maar wen sal darem baie lekkerder wees!

13 thoughts on “Ossies teen die Bulle”

  1. Ek het ‘n baie sagte plekkie vir die Cheetahs.Hulle is definitief in staat om die Bulls te klop……

Leave a comment