Hier is hy, my eerste blog op WP! So ‘n toets-probeerslag om te sien hoe my blog lyk. Nou moet ek nog net my blogs vanaf Litnet oordra dan is ek sak en pak hier.
Hier is hy, my eerste blog op WP! So ‘n toets-probeerslag om te sien hoe my blog lyk. Nou moet ek nog net my blogs vanaf Litnet oordra dan is ek sak en pak hier.
Julle is so slim.. ek het nie eens geweet mens kan mens se ou blogs oordra.. nie, welkom Lewies sien uit na jou mymeringe .
Ek is ook maar dom, hoor al die slimmighede van Zeppie!
Handig om te weet .. dankie
So bly om te sien jy is nou hier ook!
Lyk my dis die plek om te wees!
Great daarshy
Nou net alles hier ge-import kry
Met jou instruksies byderhand sal ek dit regkry!
Ok laat weet Lewies of jy regkom of nie
Kyk as ek al my ou blogs kon oorlaai, dan behoort dit vir baie maklik te wees. Bly dat jy ook hier is.
Is maar nog vreemd hier, ek soek die ou bloggers van daar anderkant maar kry hulle nie. Ek neem aan soos mens hier rondloop sal dit makliker gaan.
Die maklikste manier is om na een van ons blogs te gaan en in die blogroll te gaan kyk. As jy iemand sien wat jy ken click jy net op die naam en gaan follow hulle. Gaan loer gerus by my blog, daar is BAIE om van te kies! 😉
ek weet ook Zeppie het baie ou bloggers daar by hom.
Welkom, ek het lank gelede al letterdash gelos en is nou al 3 jaar hier of WP.com geniet dit baie veral as ek mense van SA raak sien.
Goed om te sien jy is veilig her 🙂