Vroukie plak die kunswerkies van die beach babes op die yskas met sulke cute magneetjies. Twee scenarios:Een: Die magnetiese velde gaan die yskas se enjin opfok Twee: Ons moet nog ‘n yskas koop om die kunswerkies uit te stal.

wonder net so skalks as jy en perskepit ‘n “affair” het, is dit nie bietjie “obvious” nie;-))
So ‘n kuberding! Monica, het jy al vir Perskepit gelees? Daai girlkie is so skerp soos ‘n breinchirurg se skalpel. Nee jong, dis blykbaar ‘n trol se stoutigheid.
lees ek my nou amperkies gesond…. toe gaan my lagbui oor in ‘n hoesbui… ai Lewies dis lekker om ‘liefde’ so in lipstiffie raak te lees…
Hallo Oupa … hoe gannit met die jongste?
wat van ‘on top’ ?
Hi Elza, as jou hoes na oink klink het jy probleme!
Hallo Dsp-hy draf vogende week uit vir die Stormers!
Klaar vol goetertjies en kakkertjies ou Bloues!
Daai magneeet veld maak ook jou bier flat en melk gouer suur…hahaha
Vir seker Zeppie!
Hallo Miesies Lee!