Ons swembad is redelik privaat en mens kan waag on au naturel te swem, sonder gevaar om die buurvrou te onthuts, en ek het so pas die temperatuur gaan beproef, maar dis nog bleddie koud, so ander halfduimpie, tot die buurvrou se teleurstelling.

Moenie dat sy jou sien nie, nou-nou dink sy dalk jou vrou het jou getrou vir geld.
🙂
LOL … ja, ek sukkel al heeldag met die f-ken Barakuda … gaan staan elke nou en dan … wil al in my beste onder-rok-kak.
Dus is dit nog “leeukoud” daar in jou swembad. groete
Hehehe! Jy is baie braaf hoor. Ek dink ek sal eers Desember probeer! :)Re jou comment by Anha – dit was ‘n plesier. Maar moet nooit skaam wees om te vra vir ‘n verduideliking nie. Ons almal het eentyd nie geweet nie, en moes vra. Dis hoe mens leer! 🙂
My kinders het die naweek geswem…ek het so ver gekom as my toon….ek bedoel nou om te swem…
En toe is die geld skuld!
Hallo Liani, en welkom!
DsP, ‘n Barracuda is ‘n temperamentele stuk masijien, werk net as hy wil!
Ek dink sy doen!
Ysig Boerseun.
Hi Annabelle, ek is maar dom met tegnologie!
Kinders sien vir alle verspotte goed kans, Zeppie!
LOL Lewies jou waaghals!!!
Hi Tweeling, is dit nou oor die koue swem of die kaal swem!(Dankie vir die shiners!)