“Lewies, het jy die geyser afgesit?”
“Tjek”
“is die tuinhek gesluit?”
“tjek”
“En die hek langs die huis?”
“Tjek”
“En die voorste hek?”
“Tjek”
“En die skuifhek?”
“Tjek”
“En die hek in die gang?”
“Tjek”
“En die hek onder die afdak?”
“Tjek”
“Het jy Action Force laat weet ons is weg?”
“Tjek”
“Dink jy ons het iets vergeet?”
“Het jy kondome ingepak?”
“Lewies!!!”
Ons is mos Gangsters’ Paradise se buurman!