Uit en tuis

En nou is ek weer tuis en aanlyn. Dankbaar dat die lang reis voorspoedig was en dat huis en haard en hond behoue gebly het. Die go (o met kappie) is ietwat uit na die ryery, en die kreatiewe skryflus is ‘n raps gedemp, maar niks wat ‘n bietjie op die gat sit met ‘n koue Kasteeltjie nie sal laat beter word nie. Dus teen more vergas/verveel ek julle met ‘n relaas van van my vakansiewedervaringe. Tot dan, wederom!

4 thoughts on “Uit en tuis”

Leave a reply to Papegaaislaai Cancel reply