Askies Vroukie man, ek het nie geweet die rooi kaffir sheeting* inkopiesak sal afgee in die was nie. Maar wat is nou fout met wit panties wat pienk gekleur het?
O, die wit toppie. Ek koop vir jou ‘n ander een as ek bonus kry volgende jaar Januarie.
Ag nee fok Vroukie, moet nou nie so wees nie.
Askies, ek sal nie weer fok sê nie.
Die nat toilet seat? Ek het nie geweet ek kan nie rooiwyn drink as ek staan en pie en ook n tydskrif deurblaai nie.
Askies Vroukie., maar nat boude word mos weer droog.
Sjoe!! Ok, Vroukie, ok!
* As kaffir sheeting jou affronteer vervang asb met polities korrek en aanvaarbare terminologie. Ek is gatvol om dit te doen.
LOL – sterkte daar :-}
Jy’s net so erg soos my man wat die wasgoedjies betref. Bietjie verstrooid, sou ek raai 🙂
Ek byt vas Katjie!
Ek werk weer oortyd, Maankind!
Simpatie sal help Leila!
En eintlik wil ek maar net help!
Eelte op my knieë, Kelly!
O jirder … “Rock Befok!!!!”}:-))))
Hi Woordenaar, jy het ‘n tawwe opdrag, sterkte!
Sy is ge-issue met die dikker weergawe!
Hey DsP, daai song het sy meer luidrugtige passasies ook!
Is so!:-))
Lyk my jy ken ook daai song, mede-broer in die verdrukking!
Ek het gehoor van ‘n kennisgewing by ‘n toilet in ‘n hotel: “We aim to please – you aim too,please.”:-)
nee wat, heel lekker. Ek speel maar dodgems op die pad!
Goeie raad!
Hi Annemari!Dis nou van die opmaak né!
Sy was laas net so vies toe ek my tekkies in die was gegooi het.
Hallo Spokie!
*Grin*
Hallo Henry!
Jong jou vrou klink omgekrap … hehehe … mooi enetjie hierdie …
Hallo Ludwig!
Lewies was toe betyds vir werk…
Hier lê darem ‘n laaang naweek voor om tot versoening te kom, Clari!