Ons het vandag by Skoonpa gaan kuier, hy word Dinsdag 90 jaar. Sy jongste agterkleinkind was ook daar.
Jinne Oupagrootjie!! 90 jaar!! Ek is nou eers 90 dae!!
Ons het vandag by Skoonpa gaan kuier, hy word Dinsdag 90 jaar. Sy jongste agterkleinkind was ook daar.
Jinne Oupagrootjie!! 90 jaar!! Ek is nou eers 90 dae!!
Maggies maar Oupa skyn daar soos ‘n fris seun. Hoe gelukkig is jy nie om sy genis in jou bestel te hê nie.
‘n Wonderlike voorreg vir almal.
Geluk is al woord wat ek het.
Dierbaar!
Dierbaar… jy sal moet uithaal om hom dit na te doen… so met jou swak konstitusie en tande… *koes*
Ongelooflike foto, onbeskryflike genade!
Het Oupa Groot weer Wiener Mishung koffie gemaak?:) xRN.S Oupa lyk sterk vir 90!
Puik!
Hy is van nature ‘n baie positiewe mens, ek dink dit maak hom ook liggaamlik sterk.
Ons besef dit Vega, dis voorwaar ‘n voorreg.
dankie!
Haai Lou!
Dalk moet ek maar weer dokter toe!
Genade inderdaad, en ons is dankbaar daarvoor.
Dit is so Celia. Ons besef dit maar te goed en sê dankie vir die genade.
hahaha! Ons kyk nou eers deeglik wat dryf in die koffiewater! Vroukie en Skoonsus het wel ‘n paar verdagte bakkies kos in die vrieskas ongeskik vir menslike gebruik verklaar!
Dankie Berwick!
Hi Charlienkie!
Dis ‘n wonderlike gevoel–so ‘n take two op die lewe. Hierdie pienketjie is Vroukie se sus se eerste kleinkind, ‘n groot opgewondenheid in die hele familie!
Raak gesê Flenters, en êrens tussen 90 en 90 loop die pad dood, ek kan nie daardie mylpaal visualiseer nie,
Sjoe. Veels geluk vir hom!
TE grênd TE grênd!
sal hom sê Joanna, hy sal baie chuffed wees om te hoor die gelukwensing kom via die internet!
Hoesit pruim!